Krabbel

hier krabbel ek sommer gedagtes, drome en dinge

Die Krabbelaar February 18, 2008

Krabbelaar :  Skrywer. (Sinonieme)

Ek die Krabbelaar… of krabbelarin is ‘n 25-jarige predikant. Of soos die koster sal sê, die jong predikantjie.

Skryf is een van my groot liefdes.

Met die blog gaan ek poog om sommer van my gedagtes los te maak, soms sal ek dig, filosofeer, nonsens skryf of net krabbel.

Maar dis alles net ek.

Advertisements
 

One Response to “Die Krabbelaar”


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s